Hallo almal, Ek wil graag met julle deel dat ek glad nie baie goeie tyd gehat het by die plek nie hulle het in die nag in gekom en al ons belangrekke goed gesteel terwyl ons geslaap het terwyl sy wagte ons moes opas en toe ons dit raporteer aan hulle die ogend vind ons uit daar was in nog twee ander pleke ook in gegaan nou se hy ons het die vorm in gevul en geteken wat se ons vat verandwoording vir ons eie goed maar hy het mense wat moet wag staan so die plek is glad ni veilig nie
0 comments