Hide Away
Slegte Security
Hallo almal, Ek wil graag met julle deel dat ek glad nie baie goeie tyd gehat het by die plek nie hulle het in die nag in gekom en al ons belangrekke goed gesteel terwyl ons geslaap het terwyl sy wagte ons moes opas en toe ons dit raporteer aan hulle die ogend vind ons uit daar was in nog twee ...