Coetzer Malan (PC Malan) And Jeanette Malan
Coetzer Malan is 'n skelm. Hy skuld my R35 000 aan agterstallige huishuur. Pretoria
Coetzer Malan is 'n skelm. Hy skuld my R35 000 aan agterstallige huishuur. Hy en sy vrou wat my huis in Waverley gehuur het, het my belieg en bedrieg. Die huyis is ook soos 'n varkhok gelos nadat hy uit is. Baie skade aan huis aangerig. Teels gebreek, sleutels weg gegooi en mure stukkend gestamp. ...